|
Description
Wildsplaas net buite Potch met 23 spesies wild waarvan grootste kameelperde, elande, koedoes ens. Plaas omskep in oord. Akkomodasie wissel van luuks tot kampering. Ideale buitelandse aantreklikheid, met alle jag fasiliteite sowel as konferensiefasiliteite - beskikbaar reg deur die jaar. Ook geskik vir funksies verjaarsdae en klein troues. Heerlike swembad en piekniek fasiliteite ook beskikbaar.
|